Exodus 14:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe steek Moses sy hand oor die see uit, en die Here het deur ’n sterk oostewind die see laat wegvloei, die hele nag deur, en die see droog gemaak; en die waters is gekloof.

Exodus 14

Exodus 14:12-24