Exodus 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die sprinkane het opgekom oor die hele Egipteland en in die hele gebied van Egipte gaan sit, ’n baie groot menigte — tevore was daar so ’n sprinkaanswerm nie gewees nie, en daarna sal so iets nie weer voorkom nie.

Exodus 10

Exodus 10:9-21