Exodus 10:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het sy staf oor Egipteland uitgesteek, en die Here het ’n oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit môre word, het die oostewind die sprinkane aangevoer:

Exodus 10

Exodus 10:5-21