Exodus 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vroedvroue sê vir Farao: Die Hebreeuse vroue is nie soos die Egiptiese nie, want hulle is sterk — voordat die vroedvrou by hulle kom, het hulle al gebaar.

Exodus 1

Exodus 1:16-22