Exodus 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe laat die koning van Egipte die vroedvroue roep, en hy sê vir hulle: Waarom het julle dit gedoen en die seuntjies laat lewe?

Exodus 1

Exodus 1:11-20