Eségiël 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sê vir hom: Trek dwarsdeur die stad, dwarsdeur Jerusalem, en maak ’n teken op die voorhoofde van die manne wat sug en steun oor al die gruwels wat daarin gedoen word.

Eségiël 9

Eségiël 9:1-6