Eségiël 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die heerlikheid van die God van Israel het opgestyg van die gérub waar dit op was, na die drumpel van die huis toe; en Hy het na die man geroep wat met linne bekleed was, wat die skrywer se inkpot aan sy heupe gehad het.

Eségiël 9

Eségiël 9:1-11