Eségiël 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy wat ver is, sal deur die pes sterwe; en hy wat naby is, sal deur die swaard val; en hy wat oorgebly het en gespaar is, sal deur die hongersnood sterwe. So sal Ek dan my grimmigheid teen hulle laat uitwoed.

Eségiël 6

Eségiël 6:7-14