Eségiël 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: Slaan in jou hand, en stamp met jou voet, en sê: Wee oor al die growwe gruweldade van die huis van Israel, omdat hulle deur die swaard, die honger en die pes moet val.

Eségiël 6

Eségiël 6:8-14