Eségiël 47:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir my gesê: Het jy dit gesien, mensekind? Toe het hy my weer terug laat loop aan die kant van die stroom.

Eségiël 47

Eségiël 47:2-11