Eségiël 44:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: Geen uitlander, onbesnede van hart en onbesnede van vlees, mag in my heiligdom ingaan, van al die uitlanders wat onder die kinders van Israel is nie.

Eségiël 44

Eségiël 44:5-12