Eségiël 44:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle het die diens van my heilige gawes nie waargeneem nie, maar het hulle aangestel om my diens in my heiligdom vir julle waar te neem.

Eségiël 44

Eségiël 44:1-14