Eségiël 43:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gesig wat ek gesien het, het gelyk soos die gesig wat ek gesien het by my koms om die stad te verwoes; en dit was gesigte soos die gesig wat ek gesien het by die Kebarrivier; en ek het op my aangesig geval.

Eségiël 43

Eségiël 43:1-4