Eségiël 43:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, die heerlikheid van die God van Israel het van die oostekant af gekom; en die geruis daarvan was soos die geruis van baie waters, en die aarde het geglans van sy heerlikheid.

Eségiël 43

Eségiël 43:1-12