Eségiël 40:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy sykamers en sy deurposte en sy voorportaal was volgens dié mate; en dit het vensters gehad, ook sy voorportaal, al rondom; die lengte was vyftig el en die breedte vyf-en-twintig el.

Eségiël 40

Eségiël 40:27-33