Eségiël 40:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het hy my deur die suidpoort gebring na die binneste voorhof; en hy het die suidpoort gemeet: dit het dieselfde afmetinge gehad.

Eségiël 40

Eségiël 40:24-34