Eségiël 40:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy sykamers was drie aan die een en drie aan die ander kant; en sy deurposte en sy voorportaal het dieselfde afmeting gehad as by die eerste poort: vyftig el sy lengte en die breedte vyf-en-twintig el.

Eségiël 40

Eségiël 40:12-22