Eségiël 36:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my grote Naam heilig wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal weet dat Ek die Here is, spreek die Here Here, as Ek My in julle voor hul oë as die Heilige laat ken.

Eségiël 36

Eségiël 36:20-30