Eségiël 36:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, sê vir die huis van Israel: So spreek die Here Here: Ek doen dit nie om julle ontwil nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige Naam wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.

Eségiël 36

Eségiël 36:19-32