Eségiël 34:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op ’n goeie weiveld sal Ek hulle laat wei, en op die hoë berge van Israel sal hulle weiplek wees. Daar sal hulle lê op ’n goeie plek en wei in ’n geil weiveld op die berge van Israel.

Eségiël 34

Eségiël 34:6-18