Eségiël 34:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal hulle uitlei uit die volke en versamel uit die lande en hulle bring in hul land; en Ek sal hulle laat wei op die berge van Israel, in die klowe en in al die bewoonbare plekke van die land.

Eségiël 34

Eségiël 34:3-23