Eségiël 33:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here Here: Julle eet vleis saam met die bloed en slaan julle oë op na jul drekgode en vergiet bloed — en sal julle die land as besitting ontvang?

Eségiël 33

Eségiël 33:16-33