Eségiël 33:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, die bewoners van daardie puinhope in die land van Israel spreek en sê: Abraham was ’n eenling, en tog het hy die land as besitting ontvang; maar ons is baie; aan ons is die land as besitting gegee!

Eségiël 33

Eségiël 33:15-31