Eségiël 30:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, Ek het die arm van Farao, die koning van Egipte, gebreek; en kyk, dit is nie verbind tot genesing of geswagtel tot verbinding, dat dit sterk kan word om die swaard te vat nie.

Eségiël 30

Eségiël 30:11-26