Eségiël 30:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

Eségiël 30

Eségiël 30:13-26