Eségiël 30:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die strome droë grond maak en die land verkoop in die hand van kwaaddoeners en die land met sy volheid verwoes deur die hand van vreemdes. Ek, die Here, het dit gespreek.

Eségiël 30

Eségiël 30:4-13