Eségiël 30:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy en sy volk saam met hom, die geweldigste nasies, word aangevoer om die land te verwoes; en hulle sal hul swaarde teen Egipte uittrek en die land vul met gesneuweldes.

Eségiël 30

Eségiël 30:2-16