Eségiël 3:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek staan toe op en gaan na die laagte uit; en kyk, die heerlikheid van die Here het daar gestaan soos die heerlikheid wat ek by die Kebarrivier gesien het. En ek het op my aangesig geval.

Eségiël 3

Eségiël 3:18-24