Eségiël 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hand van die Here was daar op my, en Hy het vir my gesê: Staan op, gaan uit na die laagte, en Ek sal daar met jou spreek.

Eségiël 3

Eségiël 3:16-25