Eségiël 29:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal geringer wees as die ander koninkryke en hom nie meer bo die nasies verhef nie; en Ek sal hulle klein maak, sodat hulle nie heers oor die nasies nie.

Eségiël 29

Eségiël 29:5-17