Eségiël 29:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die lot van die Egiptenaars verander en hulle laat teruggaan na die land Patros, na die land van hulle oorsprong; en daar sal hulle ’n koninkryk van geringe betekenis wees.

Eségiël 29

Eségiël 29:9-17