Eségiël 27:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Juda en die land Israel, hulle was jou koopmans; koring van Minnit en meel en heuning en olie en balsem het hulle as koopware aan jou gelewer.

Eségiël 27

Eségiël 27:15-20