Eségiël 27:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aram het met jou handel gedrywe weens die menigte van jou kunswerke: karbonkel, purper en veelkleurige stowwe en fyn linne en korale en robyne het hulle as handelsartikels aan jou gelewer.

Eségiël 27

Eségiël 27:8-18