Eségiël 25:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, kyk, Ek gee jou oor aan die kinders van die Ooste as ’n besitting, dat hulle hul laers in jou opslaan en hul wonings in jou maak; hulle sal jou vrugte eet, en hulle sal jou melk drink.

Eségiël 25

Eségiël 25:1-8