Eségiël 25:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sê aan die kinders van Ammon: Hoor die woord van die Here Here. So spreek die Here Here: Omdat jy ha, ha! geroep het oor my heiligdom, omdat dit ontheilig is, en oor die land van Israel, omdat dit verwoes is, en oor die huis van Juda, omdat hulle in ballingskap gegaan het —

Eségiël 25

Eségiël 25:1-8