Eségiël 22:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die een het ’n gruwelike ding gedoen met die vrou van sy naaste, en die ander het sy skoondogter verontreinig deur ’n skandelike daad, en ’n derde het in jou sy suster, sy vader se dogter, onteer.

Eségiël 22

Eségiël 22:7-18