Eségiël 20:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want op my heilige berg, op die verhewe berg van Israel, spreek die Here Here, daar sal die hele huis van Israel, hulle almal, My dien in die land; daar sal Ek ’n behae in hulle hê en daar sal Ek julle offergawes eis en die eerstelinge van julle aanbiedinge by al julle heilige gawes.

Eségiël 20

Eségiël 20:33-43