Eségiël 20:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle, o huis van Israel, so sê die Here Here: Gaan weg en dien elkeen sy drekgode; maar hierná — sekerlik sal julle na My luister en my heilige Naam nie meer ontheilig met julle offergawes en julle drekgode nie.

Eségiël 20

Eségiël 20:36-46