Eségiël 16:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, dít was die ongeregtigheid van jou suster Sodom: In trotsheid, oorvloed van brood en sorgelose rus het sy en haar dogters geleef, maar sy het die hand van die arme en behoeftige nie versterk nie.

Eségiël 16

Eségiël 16:39-58