Eségiël 16:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, jou suster Sodom, sy met haar dogters, het nie gehandel soos jy gehandel het, jy met jou dogters nie.

Eségiël 16

Eségiël 16:43-49