Eségiël 15:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here: Soos die hout van die wingerdstok is onder die hout van die bos, wat Ek aan die vuur oorgegee het om verteer te word, so het Ek die inwoners van Jerusalem oorgegee:

Eségiël 15

Eségiël 15:1-8