Eségiël 15:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.

Eségiël 15

Eségiël 15:3-6