Eségiël 13:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my grimmigheid laat uitwoed teen die muur en teen hulle wat dit met los kalk gepleister het; en Ek sal vir julle sê: Weg is die muur! En weg is hulle wat dit gepleister het,

Eségiël 13

Eségiël 13:6-20