Eségiël 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die muur afbreek wat julle met los kalk gepleister het, en dit op die grond gooi, sodat sy fondament blootgelê sal word; dan sal die stad val, en julle sal daarin omkom; en julle sal weet dat Ek die Here is.

Eségiël 13

Eségiël 13:7-17