Eségiël 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe steek die gérub sy hand uit, tussen die gérubs uit, na die vuur wat tussen die gérubs was; en hy neem daarvan en gee dit in die twee hande van hom wat met linne bekleed was; dié het dit geneem en uitgegaan.

Eségiël 10

Eségiël 10:3-9