Eségiël 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy aan die man wat met linne bekleed was, bevel gegee het deur te sê: Neem vuur tussen die ratwerk, tussen die gérubs uit, het hy ingegaan en langs die wiel gaan staan.

Eségiël 10

Eségiël 10:1-12