Eségiël 10:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het die man aangespreek wat met linne bekleed was, en gesê: Gaan in tussen die ratwerk onder die gérub in, en vul jou twee hande met gloeiende kole tussen die gérubs vandaan, en strooi dit oor die stad. Toe gaan hy voor my oë daar in.

Eségiël 10

Eségiël 10:1-12