Eségiël 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA het ek gekyk — en daar was op die uitspansel, oor die hoof van die gérubs, iets soos ’n saffiersteen; iets wat soos die gestalte van ’n troon gelyk het, het oor hulle sigbaar geword.

Eségiël 10

Eségiël 10:1-5