Eségiël 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle hele liggaam en hulle rugge en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was vol oë rondom, aan al die vier wiele van hulle.

Eségiël 10

Eségiël 10:7-19