Eségiël 10:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

as hulle gaan, het hulle na al vier kante gegaan; hulle het nie gedraai as hulle gaan nie; maar daar waar die voorste heen draai, het hulle agter hom aan gegaan; hulle het nie gedraai as hulle gaan nie.

Eségiël 10

Eségiël 10:3-17